Russ Meyer

Russ Meyer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Russell Albion Meyer
Geboorte (1922-03-21)21 Maart 1922
Sterfte 18 September 2004 (op 82)
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Akteur, regisseur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Russ Meyer (21 Maart 1922 – 18 September 2004) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die pornografiese rolprente Faster, Pussycat! Kill! Kill! (1965), Supervixens (1975), Up! (1976), en Beneath the Valley of the Ultra-Vixens (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy